Ontdek Ware Finansiële Vryheid

‘n Kragtige, Praktiese Bybelse Reis wat Jou Finansies, Jou Gesin en Jou Toekoms Radikaal Sal Verander.

Voltooi deur meer as

10,000 studente

oor 20 jaar.

Wat behels die kursus?

'n Persoonlike woord van Dr Stephen...

Ek wil jou bedank dat jy vandag hier op my webblad is.

Ek bied die Finansiële Vryheidskursus aan omdat ek self hierdie reis beleef het. Ek weet hoe dit voel om te sukkel, vas te voel en te wonder of dinge ooit sal omdraai – en ek ken ook die krag van eenvoudige, praktiese stappe wat 'n gesin se toekoms kan transformeer.

Hierdie kursus gaan nie oor skuldgevoelens, druk of die oordeel van enigiemand se vorige keuses nie. Dit gaan oor hoop, begrip en om jou gereedskap te gee wat werklik in die werklike lewe werk, hier in Suid-Afrika.

My passie is om gewone mense te help om beheer oor hul geld te neem, skuldsiklusse te breek en die soort stabiliteit en vryheid te begin bou wat generasies verander.

As jy vandag hier is, beteken dit dat jy gereed is vir iets beters – en ek is vereerd om hierdie reis saam met jou te stap.

Kom ons begin.

Getuienisse

Wat kry jy wanneer jy vandag inskryf?

📌 Volledige 8 episode aanlyn video kursus

Gedetailleerde modules wat prakties verduidelik en toepasbaar is — op jou tyd

📌 PDF Handleiding

Praktiese notas, werkboek en Skrifgedeeltes wat jou help om te implementeer wat jy leer.

📌 Gemeenskap

Toegang tot 'n Whatsap gemeenskap van ander wat ook die kursus gedoen het. Vra vrae, stuur boodskappe en raak deel van 'n groter gemeenskap van mede-gelowiges wat saam met jou kan staan deur die proses.

MEER AS NET 'N KURSUS...

Wat jy gaan leer:

✔ Hoe om skuld vir goed te breek.


✔ Hoe om rykdom en voorspoed te bou volgens God se beginnsels.


✔ Hoe om gemoedsrus te vind in ‘n wêreld van finansiële spanning.


✔ Hoe om ‘n erfenis te bou — nie net vir jou nie, maar vir jou kinders en gesin.

Hierdie kursus is gebou op God se Woord as die finale outoriteit, nie op wêreldse ekonomiese filosofieë nie — en dit sal jou denke, jou aksies en jou uitkomste verander.

MODULE 1

Dit is nou die tyd om finansiëel vry te kom.

MODULE 2

Die Koninkryk van God en Voorspoed.

MODULE 3

Bonatuurlike Kwytskelding van skuld.

MODULE 4-6

Die laaste 3 modules.

Leer meer oor hoekom God jy skuldvry wil hê, en wat die ware doel is van finansies in God se Koninkryk.

Finansiële Vryheid Kursus

90% Afslag VANDAG!

Wat kry jy wanneer jy

vandag inskryf?

📌 Volledige Aanlyn Video Kursus


6 Gedetailleerde modules wat prakties verduidelik en toepasbaar is — om op jou tyd te kyk.

📌 PDF Handleiding
Praktiese notas, werkboeke en Skrifgedeeltes wat jou help om te implementeer wat jy leer.

📌 Gemeenskap

Toegang tot 'n Whatsapp gemeenskap van ander wat ook die kursus gedoen het. Vra vrae, stuur boodskappe en raak deel van 'n groter gemeenskap van mede-gelowiges wat saam met jou kan staan deur die proses.

HOE HET DIE KURSUS ONTSTAAN?

ENIGE VRAE?

VRAAG

Wat is die Finansiële Vryheid Kursus presies?

ANTWOORD

Dit is nie net ‘n reeks videos nie — dis ‘n lewens-verandere reis wat jou lei om God se Woord toe te pas in elke deel van jou finansies en besteding:

✔ Hoe om skuld vir goed te breek
✔ Hoe om rykdom en voorspoed te bou volgens God se beginsels
✔ Hoe om gemoedsrus te vind in ‘n wêreld van finansiële spanning
✔ Hoe om ‘n erfenis te bou — nie net vir jou nie, maar vir jou kinders en gesin

Hierdie kursus is gebou op God se Woord as die finale outoriteit, nie op wêreldse ekonomiese filosofieë nie — en dit sal jou denke, jou aksies en jou uitkomste verander.

VRAAG

Hoekom is hierdie kursus anders?

ANTWOORD

Hierdie is nie net ‘n lys beginsels nie — dis ‘n transformasie-ervaring.
Dis God se Woord WAT JY moet toe pas in jou lewe, jou huis, jou toekoms.
Dis wysheid wat werk, nie net kennis nie. Menige studente het al hierdie kursus gedoen met getuienisse wat jou sal inspireer en aanmoedig. Begin vandag die reis na skuldvryheid.

VRAAG

Vir wie is hierdie kursus beskore?

ANTWOORD

Dit is vir:
• Die persoon wat moeg is om net om net finansieël te oorleef.
• Die gesin wat finansiële vrede wil hê.
• Die persoon wat God se beginsels wil toepas met sukses.
• Die besigheidsman of –vrou wat God se voorspoed wil beleef.

As jy weet daar moet iets anders wees as die lewe wat jy nou leef — dan is hierdie kursus vir jou.

VRAAG

Wat is die waarheid m.b.t finansies in die Bybel?

ANTWOORD

Jou verlede of jou vorige ervarings met geld bepaal nie jou toekoms nie. Met geld kan jy anders begin dink en anders begin optree – en so ’n nuwe finansiële toekoms bou, ’n toekoms vol keuses en vryheid.

Niemand ken werklik die finansiële moontlikhede wat beskikbaar word wanneer God by jou finansies betrokke raak nie. Onthou, Sy Naam is Verlosser.

Daarom maak dit nie saak hoekom jy jouself in ’n finansiële put bevind nie. Of dit die gevolg is van swak besluite, ’n gebrek aan kennis, onregverdige behandeling deur ander, ’n sakevennoot wat jou in die steek gelaat het, of selfs dat jy in armoede gebore is — die rede maak nie saak nie. Sy Naam is Verlosser.

Dit beteken Hy klim saam met jou in daardie put in en lei jou daaruit — nie deur jou eie krag nie, maar deur Sy krag.

Finansiële Vryheid Kursus

90% Afslag VANDAG!