Finansiële Vryheid Kursus

6 Modules met video lesse & PDF handleidings

R4750

R450

Your payment is secured by SSL protocol

Kry 90% afslag vandag.

Betalingsbesonderhede

PAYMENT METHOD

Wat jy kry:

📌 Volledige 6 Modules Aanlyn Video Kursus
Gedetailleerde modules wat prakties verduidelik en toepasbaar is — op jou tyd.

📌 PDF Handleidings
Praktiese notas, werkboeke en Skrifdeelnames wat jou help om te implementeer wat jy leer.

📌 Gemeenskap
Toegang tot my eksklusiewe Whatsapp groep waar jy ander kursus-gangers kan ontmoet, vrae vra, en deel in hierdie proses to skuldvryheid.

"Ek was vir jare broke...ek het nie geld gehad nie. Ek het die kursus gedoen en daar het 'n lig vir my aan gegaan. Vandag is ek op die beste plek! Dankie Stephen!"

Erna Buys

Pensioenaris

"Ek en my man het vir Stephen ontdek deur die Finansiële Vryheid Kursus. Vir ons was dit 'n fondasie wat in ons lewens gelê was. Ons val nog altyd terug na hierdie woord toe."

Lara Bertlett

Kursusganger

"Ek het jare gelede die kursus 3 keer gedoen. Dit het my baie gehelp om te hoor wat die Woord sê oor finansies. Ek sê vir die Here dankie vir Stephen..."

Christo Grobler

Eiendomsagent

"Dit het my lewe, my gemeente se lewe, baie mense wat ek ken, se lewens verander. Dit gaan jou besigheid, jou lewe, waar jy werk, gaan God se guns los bars oor jou."

Ps Gerhard Steyn

Pastoor: Victory Life Church